Header image
  
 * Hoe om in te skryf *
Nuwe vergaderingslokaal - by Stellenberg se konferensie lokaal in Hoogstraat.
Maandvergadering - 09 JULIE 2010

Die beoordelaars was Willie en Sophia Labuschagne.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Advertensie
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering
Salonuitslae vanaf 2006 tot huidig.

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering - 11 JUNIE 2010

Die beoordelaar was Peter Cavenaugh.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Wild Life - No Nature
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering
Salonuitslae vanaf 2006 tot huidig.

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering - 14 MEI 2010

Die beoordelaar was Jan Marais.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Panorama
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering
Salonuitslae vanaf 2006 tot huidig.

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering - 9 APR 2010

Sarel van Staden (www.photowise.co.za) was ons beoordelaar. Sarel het ons gewys dat jy 'n keuse het, jy kan of fotos neem (capture) of fotos skep (create). Saterdag het hy vir ons 'n kurses aangebied by Botshabelo. Almal wat daar was was eens dat dit 'n stunning uitstappie was waar ons almal lekker gespeel en geleer het.

Thanks 'n miljoen Sarel!

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Poverty
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering
Salonuitslae vanaf 2006 tot huidig.

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering - 12 MAR 2010

André Nel, 'n voëlfotograaf en by uitstek 'n denker, het met ons gepraat oor jou eie styl. André het gewys dat streng nie noodwendig goed of sleg is nie, Dankie André.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Movement
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering - 12 FEB 2010

Ditta Arnot was die beoordelaar.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: Altered Reality
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Maandvergadering- 8 JAN 2010

Laetitia Kenny het onsge-inspireer om te kyk na "altered reality" en vir ons sommer sopadlangs verduidelik deur Photoshop.

Die uitslae kan hierafgelaai word:

Resultatevan klub inskrywings
VasgesteldeOnderwerp uitslae: UrbanPatterns
Puntestandaan die einde van die vergadering
Lede se graderingin alle kategoriee na die vergadering

Kyk na fotoswat goed gevaar het.

Set Subjects en klub datums vir die jaar 2010

  • 8 Januarie:                   urban patterns
  • 12 Februarie:                altered reality
  • 12 Maart:                     movement
  • 9 April:                        poverty
  • 14 Mei:                        ooreenstemmend met die streekskongres se SS       
  • 11 Junie:                      a wild life (living on the edge)(no nature photos)
  • 9 Julie:                        advert
  • 13 Augustus:                 soccer
  • 10 September:               falling apart
  • 8 Oktober:                    go green
  • 2 November:                 night photography
  • Januarie 2011:               tradisie / kultuur

2009 se historiese inligting hier ...